Menu
![]() ![]() ![]() Dit is nie 'n oordeelsverantwoordelikheid nie!ĭit is ook nie die kerkraad wat oor hierdie dinge besluit nie. (Matteus 16:19 AFR53)ĭit is die betekenis daarvan dat die Here vir sy kerk sê dat Hy aan hulle die sleutels van die hemel gee, en dat hulle op die aarde moet oopsluit en toesluit.ĭie kerk het 'n verantwoodelikheid van die Here ontvang om die evangelie van die Here Jesus te verkondig. "En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees. ![]()
0 Comments
Leave a Reply. |
AuthorWrite something about yourself. No need to be fancy, just an overview. Archives
February 2023
Categories |